Eers Die Ompad by Wilma Matthews

Romance fiction with a twist of mystery

Eers die ompad

Bianca is 'n ongemanierde rykmanskind met wie min mense behalwe haar pa en hul huishoudster Lena kan huishou. Maar Koert Malherbe stel haar aan 'n heel ander wereld bekend toe hy haar aan sy familie bekend stel. Gaande oor Martie Malherbe, oor sy aan moederliefde van haar eie ma ontbreek, is die gevoel tog nie wedersyds nie want Martie kan glad nie insien wat haar seun in die Engelse meisiekind sien nie. Tog hanteer sy die situasie, anders as haar tiener dogter Amor wie reg uit die staanspoor nie 'n geheim daarvan maak nie, so taktvol as moontlik.

Die liefde tussen haar en Koert is egter kortstondig toe sy met die dood van haar pa 'n jarelange familie geheim ontdek. Wat haar laat bbesluit om haar hele lewe wat sy as 'n klug beskou, net daar in die Kaap agter te laat. En 'n heel nuwe lewe te begin. Haar aansoek as tudent-verpleegster is by 'n tehuis in die Oos-Kaap aanvaar waar sy haar opleiding as verpleegsuster voltooi.

Haar aansoek as 'n vepleegsuster by 'n privaat hospitaal op King Williams Town, het bittersoete gevolge toe sy die alombekende boukonstrukteur Ralph Greene en sy baba seunthie Dean ontmoet. Gou het sy in haar huwelik met hom agtergekom dat sy vir al die verkeerde redes met hom getrou het. Of het dit alles tog eerder vir 'n gieue diek gebeur?

Sal Martie en Koert met die verdwyning van Amor, wat byna 'n dekade gelede spoorloos op Port-Elizabeth waar sy as joernalis gewerk het verdwyn, ooit weet wat van haar geword het? Sal die gewonder wat Gerhard Malherbe we lewe intussen kom eis het ooit tot 'n einde kom? En is dit dalk Bianca wat die stukke van die legkaart rondom Amor se verdwyning hou, sonder dat sy dit eens weet?

Gedwonge om na haar verlede terug te keer,ontdek sy dat die ompad wat sy moes loop tog van baat was toe sy meteens met haar ma vrede maak.

Maar is dit twaalf jaar later te laat vir haar en Koert om die stukkies van hul lewens weer saam op te kan tel?https://www.amazon.com/dp/B0722THSYN

 

 

Genre: FICTION / Romance / Suspense

Secondary Genre: FICTION / Suspense

Language: Afrikaans

Keywords:

Word Count: 39900

Sales info:

Still going slow at the moment. That is why I need to get the book translated from Afrikaans to English please


Sample text:

https://www.amazon.com/dp/B0722THSYN


Book translation status:

The book is available for translation into any language except those listed below:

LanguageStatus
English
Translation in progress. Translated by Elaine Lubbe

Would you like to translate this book? Make an offer to the Rights Holder!



  Return